•
Mosterdsaadjie Voedingsprojek hou ‘n Fondsinsameling op 25 Oktober 2025 met Gospelsangeres Lizette Janse van Rensburg. Kom geniet die oggend saam met ons by Woord in Waarheid Bedieninge, 18 Parson laan, Voorbaai. Kontak Marietjie by 083 686 6956
•
Mosterdsaadjie Voedingsprojek is genooi na die Waterblommetjie Fees in Hartenbos Ons is baie opgewonde om wonderlike nuus met ons ondersteuners te deel! Mosterdsaadjie Voedingsprojek is genooi om deel te wees van die Waterblommetjie Fees, wat hierdie September by Hart & Bosch Village in Hartenbos plaasvind. Hierdie lewendige plaaslike geleentheid, aangebied deur Hart &…
•
Mosterdsaadjie Voedingsprojek is n nie-winsgewende organisasie wat geen hulp van die staat ontvang nie. Tans gee ons vir 55 gesinne ‘n maandelikse kospakkie en ons kos kaste is bietjie leeg. Ons het n geleentheid gekry om hierdie Saterdag en Sondag by die Waterblommetjie fees by Hart en Bosch ‘n Gazebo op te sit…
•
: 🌼📻 Waterblommetjiefees op Eden FM! 📻🌼 Skakel in op Eden FM net ná die 13:00 nuus en hoor hoe die Hart & Bosch Village Waterblommetjiefees, saam met die Mosterdsaadjie Voedingsprojek, ’n verskil maak in ons gemeenskap. 💛 🗓️ Datum: 2 September 2025🕐 Tyd: 13:00📍 Eden FM 93.8FM Moenie dit misloop nie –…
•
🌿 Waterblommetjiefees – Saterdag, 6 September 2025📍 Hart & Bosch Village, Hartenbos⏰ Vanaf 08:00 Die Waterblommetjiefees is meer as net ’n kookkompetisie — dit is ’n dag vol pret vir die hele gesin! Van heerlike kos en lewendige musiek tot stalletjies en kinderaktiwiteite — daar is iets vir elkeen om te geniet. 👧🧒…