Luister na ons op Eden FM

β€’

:

πŸŒΌπŸ“» Waterblommetjiefees op Eden FM! πŸ“»πŸŒΌ

Skakel in op Eden FM net nΓ‘ die 13:00 nuus en hoor hoe die Hart & Bosch Village Waterblommetjiefees, saam met die Mosterdsaadjie Voedingsprojek, ’n verskil maak in ons gemeenskap. πŸ’›

πŸ—“οΈ Datum: 2 September 2025
πŸ• Tyd: 13:00
πŸ“ Eden FM 93.8FM

Moenie dit misloop nie – kom luister hoe ons fees nie net kos en musiek bring nie, maar ook hoop en ondersteuning vir diΓ© wat dit die meeste nodig het. πŸ™βœ¨

Leave a Reply