Hoe kan u ons help?mustard-display-340x280
  • Deur donasies te gee.
  • Deur gebed vir hierdie projek.
  • Deur ander mense te vertel van die Voedingsprojek.
  • Deur ons te laat weet as u mense ken wat minder bevoorreg is, asook werkloses en haweloses.
     Kontant donasies kan gegee word:
  • Weekliks.
  • Maandeliks.
  • Jaarliks.
                        Elke donasie (klere, kospakkie of kontant) sal by u opgetel word en u besluit self hoeveel u kan bydra.

Een kospakkie werk tussen R300-00 en R450-00 uit, afhangende van hoe groot die gesin is, maar enige bedrag is welkom.
 
     Kontak ons by:                  Cell:       083 686 6956
        e-pos:   mariki.mosterdsaadjie@gmail.com  
             
 
Aan God kom toe al die eer, want ons is slegs Sy Instrumente.

   
NPO 180-510               PBO 930065223 
  Site Map