Welkom by ons Mosterdsaadjie Voedingsprojek se webtuiste,

Eerstens wil ek net baie dankie sê aan elkeen se bydrae tot dusver. Wat gering mag lyk by u, maak 'n ontsettende groot verskil aan elkeen wat ons daarmee kan help. Mag God u ryklik seën daarvoor.

Tweedens....Ons het besluit om 'n kers-projek te begin. Daar is reeds so baie "skoenboks-donasies" en daarom het ons besluit om ons minder-bevoorregte mense te bederf met iets heeltemal anders. Vir meer details, kontak my asb by 083 686 6956.

Dankie!
Marietjie